Tuis
Ontmoet die span
Produkte
Kursusse
Breinskerpsels
Terugvoer
Kontak

Breinskerpsels

Goeiedag alle breinatlete!

Ons by merke.gereed.weet! wil graag sien dat elke kursusganger ‘n skerp breinatleet ook word – geoefen en fiks ten opsigte van studiemetodes. Daarom stuur ons weekliks nuusbriewe uit en plaas ons in elke nuusbrief weetwenke en breinboelies om ons kursusgangers te help om kreatief oplossings vir probleme te kry.  

Dan is dit ook vir ons ‘n heerlike voorreg om baie, baie dankie te sê - dankie vir elke onderwyser, vir elke pappa en mamma, elke au pair, elke kind wat ons lewens verryk het. Mag julle dít wat julle geleer het julle eie maak en mag dit julle aanspoor tot 'n lewe van opgewondenheid om te leer!!

Vir alle voornemende kursusgangers wil ons uitnooi om ook die rykdom van ‘n merke.gereed.weet!-kursus te kan ervaar. Kontak ons gerus!

Baie groete en seën

Louie de Necker, Wilna Greyling en Renate Boshoff